Ricardo Appolles dra Wesbank met trots

Ricardo Appolles sien Wesbank Rugbyklub veel meer as ’n plek waar rugby gespeel word. Dit is ’n klub waaraan hy sedert 2015 sy tyd, energie, en toewyding gee. Sy pad…...

Agter elke rugbyheld is daar ‘n liefdesverhaal

’n Openhartige gesprek met Deszania Jones oor liefde, rugby, opoffering en die generaal van Multisure Villagers Worcester  Deur P. Hermanis Wanneer duisende ondersteuners op ’n rugbyveld saamtrek, die skare se gejuig…...

Elke Saterdag is Robertson Town

Piet Nel van Robertson sien rugby nie net iets wat op ’n Saterdagmiddag op ’n rugbyveld gebeur nie. Dit is iets wat al vir baie jare deel van sy lewe…...

Voorskou vir Week 3 – So staan sake

Admin se twee wedstryde van die naweek: Groep A- Robertson Town vs Roses United en Groep B- Wesbank vs Saldanhabaai, maar kom ons kyk na elkeen van die ses wedstryde.…...

Ma, ek wil ‘n Villa wees!

Drie mans. Drie lewenspaaie. Een familie. Boland se Mooiste Storie. Daar is min woorde so eenvoudig, maar so kragtig, soos dié van ’n kind wat na ’n rugbyveld kyk, sy…...

’n Hawstonner deur en deur

Anley Grootboom se Hawston Rugby Voetbalkub (RVK) storie begin nie in 2008 toe hy as speler by die klub aangesluit het nie. Dit begin eintlik baie vroeër. Sy ma, Mary…...

George Fransman – Sy hart klop vir Abbotsdale Rugbyklub

Op 67-jarige ouderdom het Oom George Fransman ’n lekker klomp rugbyherinneringe om te deel. Oorspronklik van Elsiesrivier, vertel hy laggend hoe hy uiteindelik in Abbotsdale beland het – alles te…...

Rugby se Mooiste Storie – Week 1

Admin se twee wedstryde van die naweek: Groep A- Roses vs Vredenburg en Groep B- Saldanha vs Villa, maar kom ons kyk na elkeen van die ses wedstryde. GROEP A…...
Write what you are looking for, and press enter to begin your search!