Ricardo Appolles dra Wesbank met trots
Ricardo Appolles sien Wesbank Rugbyklub veel meer as ’n plek waar rugby gespeel word. Dit is ’n klub waaraan hy sedert 2015 sy tyd, energie, en toewyding gee. Sy pad…...
Agter elke rugbyheld is daar ‘n liefdesverhaal
’n Openhartige gesprek met Deszania Jones oor liefde, rugby, opoffering en die generaal van Multisure Villagers Worcester Deur P. Hermanis Wanneer duisende ondersteuners op ’n rugbyveld saamtrek, die skare se gejuig…...
Elke Saterdag is Robertson Town
Piet Nel van Robertson sien rugby nie net iets wat op ’n Saterdagmiddag op ’n rugbyveld gebeur nie. Dit is iets wat al vir baie jare deel van sy lewe…...
Voorskou vir Week 3 – So staan sake
Admin se twee wedstryde van die naweek: Groep A- Robertson Town vs Roses United en Groep B- Wesbank vs Saldanhabaai, maar kom ons kyk na elkeen van die ses wedstryde.…...
Ma, ek wil ‘n Villa wees!
Drie mans. Drie lewenspaaie. Een familie. Boland se Mooiste Storie. Daar is min woorde so eenvoudig, maar so kragtig, soos dié van ’n kind wat na ’n rugbyveld kyk, sy…...
’n Hawstonner deur en deur
Anley Grootboom se Hawston Rugby Voetbalkub (RVK) storie begin nie in 2008 toe hy as speler by die klub aangesluit het nie. Dit begin eintlik baie vroeër. Sy ma, Mary…...
George Fransman – Sy hart klop vir Abbotsdale Rugbyklub
Op 67-jarige ouderdom het Oom George Fransman ’n lekker klomp rugbyherinneringe om te deel. Oorspronklik van Elsiesrivier, vertel hy laggend hoe hy uiteindelik in Abbotsdale beland het – alles te…...
Rugby se Mooiste Storie – Week 1
Admin se twee wedstryde van die naweek: Groep A- Roses vs Vredenburg en Groep B- Saldanha vs Villa, maar kom ons kyk na elkeen van die ses wedstryde. GROEP A…...
Verhoeven se tone trap diep spore in Boland Storie
In die nuuste aflewering van die Sanlam Boland Legacy Series val die soeklig op Antonius Verhoeven, die voormalige heelagter wat die Boland Kavaliers in 124 wedstryde verteenwoordig het en ook…...
Fourie praises Pote for impact
Hawies Fourie, coach of the Sanlam Boland Kavaliers, on Friday thanked outgoing assistant coach Pote Human for his contribution to the Wellington side, after Human decided to step down from…...
171 caps, 13 jare, 10 afrigters, 1 trui
In die nuutste aflewering van die Sanlam Boland Legacy Series val die soeklig op Clemen Lewis, die voormalige haker wat sy naam diep in die geskiedenisboeke van Boland Rugby ingeskryf…...
Boland’s Currie Cup playoff hopes dashed
Sanlam Boland Kavaliers saw their hopes of reaching the knockout stages of the Carling Black Label Currie Cup for a second successive season dashed after going down 48-17 to the…...
Cheetahs punish ill-disciplined Kavaliers
The Sanlam Boland Kavaliers’ fight for a spot in the semi-finals of the 2026 Carling Black Label Currie Cup got dealt a heavy blow after going down 33-24 in Bloemfontein…...
Kavaliers change 10 ahead of Cheetahs
Sibusiso Sangweni and Godlen Masimla are named in the Sanlam Boland Kavaliers starting lineup for the first time in this year’s Carling Currie Cup when the Wellington side face the…...
West Coast to Wellington – Jordaan’s 116-game journey
Next up in the Sanlam Boland Legacy Series, we feature Zandré Jordaan – a journey which started on the East Coast of South Africa in KZN and moved to the…...
Kavaliers grind out away win
The Sanlam Boland Kavaliers reignited their hopes of reaching the semi-finals of the 2026 Carling Black Label Currie Cup for a second consecutive season with a hard-fought 38-29 win over…...

