Our Legacy
Boland Rugby Union has been a cornerstone of South African rugby since its inception. Our mission is to nurture local talent, promote the values of teamwork and sportsmanship, and achieve excellence on and off the field. With a rich history of producing top-tier players and a commitment to community engagement, we strive to inspire the next generation of rugby enthusiasts.
Moments of Triumph
Boland Rugby Union Image Gallery
news
Latest News
Delicious se ‘hek’ gesels oor sy grootwordjare
Clanwilliam het deur die jare ’n ryk geskiedenis van rugbytalent opgebou – en tussen dié name staan een man uit: Izak September. ’n Seun van die dorp, gevorm tussen stofstrate en songebleikte balle op ’n plek wat almal as Die Tuintjie geken het. Gebore en getoë in...
Vier ’n Saldanha Bay-legende – William “Bobang” Maya
Saldanha Bay RVK het oor die jare baie groot spelers opgelewer, onder daardie lys van uitstekende spelers sal jy die naam William “Bobang” Maya vind. Gebore op 17 September 1971 en ’n trotse oudleerder van Diazville Hoërskool, is Maya se rugby loopbaan uitgekerf en...
Wesbank legende se wortels diep geanker
By Wesbank Rugbyklub word trots, lojaliteit, en passie van geslag tot geslag oorgedra - dit is die geval vir Emgee Fredericks, huidige voorspeler-afrigter en voormalige kaptein van die rooi en wit familie. Vir Emgee was rugby nog altyd meer as net ’n sport, dit was ’n...











