by Lyndon Julius | Nov 24, 2024 | Club, Boland Top 12, News
For immediate release Sanlam Boland Top 12 Presidents Team and Hawies Fourie Invitational Side Announced Wellington, 24 November 2024 — The Sanlam Boland Rugby Union is proud to announce the creation of the Sanlam Boland Top 12 Presidents Team and the Hawies Fourie...
by Lyndon Julius | Nov 20, 2024 | Boland Top 12, Club, News
deur Davie Lawrence Agtergrond Robertson en Worcester is die grootste dorpe in wat bekend staan in Boland rugby kringe, as die BreëLangeberg (Breedevallei en Langeberg) streek. In hierdie twee dorp roem twee klubs dat hulle die beste, grootste en die rykste...
by Lyndon Julius | Nov 15, 2024 | Boland Top 12, Club, News
Aan almal wat die Semi-Finale op Boland Rugby Stadion wil bywoon op Saterdag, 16 November, hiermee ‘n belangrike kennisgewing: Geen persoon bo die ouderdom van 12 jaar oud sal toegang gegee word met n Kinderkaartjie van onder 12 nie. Jy sal jou kaartjie self...
by Lyndon Julius | Nov 13, 2024 | Boland Top 12, Club, News
deur Davie Lawrence Die vier beste in vanjaar se Sanlam Boland Top 12 spook op 16 November sake uit in Wellington vir ‘n plek in die finaal. Die spanne is paraat en die publiek wag in spanning en hulle gaan in hul duisende optrek by die Sanlam Boland Stadium. Benewens...
by Lyndon Julius | Nov 12, 2024 | Boland Top 12, Club, News
deur Davie Lawrence Saterdag 16 November 2024 is amptelik Semi-Finaal Dag. Maar dit is nie net enige semi-finaal dag nie, dit is die Semi-finaal dag in die gaanse Boland Rugby Unie. Hierdie skouspel is die grootste sosiale gebeurtenis op die elke klub rugby liefhebber...
by Lyndon Julius | Nov 7, 2024 | Boland Top 12, Club, News
deur Davie Lawrence Nes Sanlam jou die gemoedsrus gee vir ‘n confident toekoms, hier is my se uitleg van wat alles hierdie naweek kan gebeur. Alle wedstryde behalwe een skop 17:00 af, wat beteken dat die opbou na die laaste eindfluitjie van die week se wedstryde...