KLUB RUGBY UITSPELE 2025
Amptelike aankondiging van Sanlam Boland Top12, Super 16, Super 10, en Super 8 klubs. “Live draw” vir die Verpligte Promosie wedstryde, om te bepaal watter wedstryde watter tyd op Saterdag 20 September 2025 sal plaasvind.
Klub Rooi/Blou kaart Protokols 2025
Rooi/Bloukaart Protokols



