by Lyndon Julius | Nov 27, 2023 | Uncategorised, Club, News
AS daar nou ’n rugbyklub is wat homself kan roem op ’n hegte familiebond is dit sekerlik Mamre. En wanneer dit kom by familie en Mamre het die Sambaba-gesin beslis groot bygedra tot op dié Boland Groot Uitdaag-klub. Soveel so dat Bernette Stadler (nooiensvan Sambaba)...
by Lyndon Julius | Nov 27, 2023 | Uncategorised, Club, News
Deur Davie Lawrence | Foto: Sydney Armoed Rugby uit die boonste rakke was aan die orde van die dag Saterdag, 25 November in die Sanlam Boland Top12 semi-finale op n vol gepakte Boland Stadion in Wellington. In ons eerste semi-finaal het Safcol United van Grabouw...
by Lyndon Julius | Nov 24, 2023 | News, Club, Uncategorised
Foto: Wesbank RFC se deftige agterlynspeler, Gavern Skippers Foto krediet: T-Joyous Photography John Booysen, assistent afrigter van Robertson Town, glo hulle sal vir Dashton Wellman en Gavern Skippers in Wesbank se agterlyn fyn moet dophou wanneer dié spanne Saterdag...
by Lyndon Julius | Nov 23, 2023 | Uncategorised, Club, News
Confidence Rule #20: Preparation is always the best preparation. By Millin Thomas | Photo credit: Farron Jade Middleway The Sanlam Boland Top 12 tournament recently witnessed an exhilarating level of competition that hasn’t been seen in years. Teams were on the...
by Lyndon Julius | Nov 23, 2023 | Uncategorised, Club, News
Foto: Lizette Smit Kyk jy na die puntelyste in die Sanlam Boland Top12-reeks, sal Safcol as die oorweldigende gunsteling beskou word vir Saterdag se halfeindtryd teen Darling in die Boland-stadion in Wellington. Neil Papier, afrigter van Darling, skets egter ’n ander...
by Lyndon Julius | Nov 16, 2023 | Club, News, Uncategorised
Deur Kenton Kiewiets | Foto: Verskaf Hilton Seroot, wat gebore en getoe in Ceres, was ‘n leerder aan Mooi-Uitsig Primêr en Bella Vista Primêr Skool. Daarna het hy gematrikuleer aan Ceres Sekondêre Skool. Hy was ‘n kranige rugby en krieket speler op skool. Hy het...