Bolandse klubs reis heinde en ver vir klub en wapen

Bolandse klubs reis heinde en ver vir klub en wapen

Die lengte en breedte van die Boland as ’n rugbyprovinsie maak dit onvermydelik dat lang reistogte sinoniem met die Sanlam Boland Top 12-reeks sal wees. Jy sal egter nie spanne hoor kla nie. Luister maar net na Warren Johnson, afrigter van Hawston, wat se span verlede...